LET WEL

Ons is tans besig met ons jaarlikse voorraadtelling. Ongelukkig sal geen bestellings van 25 Februarie – 6 Maart verwerk word nie. Kontak gerus bestel@bmedia.co.za vir enige navrae.

R29,00

You are invited to discover hope and peace with the CSB The Invitation New Testament.

Price range: R35,00 through R300,00

Dra hierdie hout Gebedskruis saam as daaglikse herinnering aan God se liefde, nabyheid, vrede en troue sorg.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

R110,00

In hierdie Bybelstudiegids volg jy sewe sleutelbewegings in Jesus se lewe uit die Evangelie volgens Lukas

R160,00

Met dié studiegids volg jy sewe sleutelbewegings in Jesus se lewe uit die Evangelie volgens Lukas.

R140,00

Om dieper te luister, nuwe insigte te ontdek en God se beweging in jou lewe raak te sien

R340,00

In hierdie boek bring Riaan die teorie en praktyk van die teologie en musikologie op ’n betekenisvolle manier saam.

R565,00

Die Bybel vir almal is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal met behoud van die oorspronklike teks.

Original price was: R290,00.Current price is: R250,00.

Uit die Beek bly ‘n topverkoper dagstukkieboek geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe.

R160,00

5 Weke saam met die Prediker op pad na heelwording

R140,00

’n Bybelstudie vir 7 weke oor hoop en groei.

R140,00

’n Bybelstudie vir 7 weke oor lewenservarings wat jou geloof verdiep.

Original price was: R295,00.Current price is: R250,00.

66 gunsteling Bybelstories oorvertel vir kinders, ’n Dierestorie uit elke Bybelboek.

Leefstyl

R140,00

Om dieper te luister, nuwe insigte te ontdek en God se beweging in jou lewe raak te sien

Original price was: R295,00.Current price is: R250,00.

66 gunsteling Bybelstories oorvertel vir kinders, ’n Dierestorie uit elke Bybelboek.

Original price was: R295,00.Current price is: R250,00.

52 gunsteling Bybelstories oorvertel vir kinders. Bybelstories vir elke letter van Aa tot Zz.

R279,00

365 dae van God se onbegrende liefde

R279,00

God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek.

R39,00

Elke gebed omvat ’n spesifieke aspek van die kind se lewe

R39,00

Elke gebed fokus op ’n spesifieke aspek van die man-vrou-verhouding.

R39,00

Om vir jou vrou te bid, is inderdaad een van die wonderlikste maniere waarop jy jou liefde vir haar kan wys.

R350,00

‘n Onontbeerlike gids vir vroue wat die moed en vertroue wil hê om hul drome vreesloos na te jaag

R200,00

Leef met jou oë op God se ewigheidsbeloftes gerig, en gaan die toekoms met sekerheid tegemoet.

R160,00

Ontmoet die Koning tussen krummels en karstoele, en ontdek: Jy ís meer as genoeg.

R160,00

Bybelstories en prettige aktiwiteite om met kinders te gesels oor wat ons glo. Stap-vir-stap-riglyne.
Verken Die Bybel
Groei in jou geloof met ons reeks gesprekgidse en versameling Bybelstudies vir kleingroepe, individue, selgroepe en Bybelstudiegroepe. Ontsluit betekenisvolle gesprekke, verdiep jou geestelike begrip, en versterk julle geloof
Ontdek ons uitgebreide Bybelversameling
Vind die perfekte Bybel vir jou unieke geestelike behoeftes en julle gemeente. Ontdek verskeie vertalings, uitgawes en style wat jou geloofsreis versterk
Ontdek ons unieke hulpbronne
Kry al die liturgiese hulpmiddels en bedieningshulpbronne vir julle gemeente se behoeftes. Vind alles wat nodig is vir aanbidding, geskenke by groot geleenthede en die versorging van lidmate in oorgangstye

Teken in op ons nuusbrief

Bybelstudies

R110,00

In hierdie Bybelstudiegids volg jy sewe sleutelbewegings in Jesus se lewe uit die Evangelie volgens Lukas

R160,00

Met dié studiegids volg jy sewe sleutelbewegings in Jesus se lewe uit die Evangelie volgens Lukas.

R160,00

5 Weke saam met die Prediker op pad na heelwording

R140,00

’n Bybelstudie vir 7 weke oor hoop en groei.

R140,00

’n Bybelstudie vir 7 weke oor lewenservarings wat jou geloof verdiep.

R125,00

’n Praktiese Bybelstudie vir nuwe gelowiges én vir almal anders met 6 geloofsgesprekke oor waarhede wat lewe gee

R115,00

’n Bybelstudie vir 6 weke oor Jesus se onverwagte gesprek met die vrou by die put.

R115,00

’n Praktiese 7-weke-Bybelstudie wat jou sal laat ontdek: Christus nooi jou in na ’n lewe in en saam met Hom.

Black Five Day: Kry tot 65% afslag!

Dis ons grootste uitverkoping van die jaar. Slegs vir vyf dae: Vanaf 25 – 29 November 2024

My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.