Akkerpret in Bybelpark Pakket 1 (3 DVD's + 1 CD)

Akkerpret in Bybelpark Pakket bestaan uit: DVD 1 God is liefde, DVD 2 God is almagtig, DVD 3 God is goed en die CD God is liefde, almagtig en goed wat jy gratis by kry.

NORMALE PRYS: R249.95

R200.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Akkerpret in Bybelpark Pakket 2 (3 DVD's + 1 CD)

Akkerpret in Bybelpark Pakket bestaan uit: DVD 4 Jesus is lewe, DVD 5 Jesus is wonderlik, DVD 6 Jesus is koning, CD Jesus is lewe, wonderlik en koning wat jy gratis by kry.

NORMALE PRYS: R249.95

R200.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Beleef God se genade

Aktuele vers-vir-vers-verduideliking van Paulus se brief aan die Romeine om sóos God se Woord prakties in ons daaglikse lewe toe te pas. Kursustoets is beskikbaar.

R125.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Bloedfamilie

Agt groepstudies oor die huisgesin van God. Christene is deel van die geloofsgemeenskap van God.


NORMALE PRYS: R26.95

R16.15 (14 % BTW ingesluit)

 

Christenleiers

Hoe lyk ’n geestelike leier? Is daar ’n verskil tussen leierskap en geestelike leierskap? Twintig eienskappe van geestelike leierskap word deur verskeie kenners ontgin.

NORMALE PRYS: R139.95

R95.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Die Kerkbybel

Volledige 1983 vertaling Bybel met grootdruk Liedboek.

NORMALE PRYS: R140.00

R100.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Handleiding vir die erediens CD

Hierdie CD bevat al die responsoriese gedeeltes van die liturgieë wat in eredienste gebruik kan word. Die CD kan saam met die Handleiding vir die Erediens boek gebruik word.

Ook beskikbaar in:

Handleiding vir die erediens Boek


Handleiding vir die erediens pakket (Boek + CD)


Handleiding vir die erediens E-boek


NORMALE PRYS: R59.95

R46.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Jesus maak alles nuut

Tien groepstudies oor die eindtyd en die wederkoms van Jesus na aanleiding van 1 Korintiërs.

NORMALE PRYS: R26.95

R16.15 (14 % BTW ingesluit)

 

Jesus se stories vir mense soos ons

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

NORMALE PRYS: R37.95

R22.75 (14 % BTW ingesluit)

 

Leef geloofwaardig!

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

NORMALE PRYS: R37.95

R23.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Magla – die dogter wat buite die boks gedink het

Die gewilde familiebybelstudieboek Magla - die dogter wat buite die boks gedink het is nou 25% goedkoper! Jy en jou gesin kan nou 40 cool (en onbekende) Bybelkarakters uit hulle skuilplekke in die Bybel haal en saam herontdek!

NORMALE PRYS: R79.95

R45.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Mosaiek van mense

Van Barth tot Buti, van Boshoff tot Mandela – só uiteenlopend is die groot geeste wat Nico Smith se pad oor ses dekades vanaf Afrika tot in Europa en terug gekruis het. Dié mosaïek van mense het Smith help maak wat hy vandag is.

NORMALE PRYS: R124.95

R62.00 (14 % BTW ingesluit)

 

My Bybelbeloftes

50 Bybelbeloftes vir haasbekkies met rooimiere

Volkleur prenteboek met ’n skatkis vol beloftes uit die Bybel. Ryklik geïllustreer met 50 hand-aktiwiteite vir jong kinders. Voorlees en selflees.

NORMALE PRYS: R149.95

R70.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Niemand soos Hy nie

Hierdie Bybelstudiegids behandel 'n aantal uitsprake in die Bybel wat oor Jesus Christus gemaak is, die bekende EK IS-uitsprake van die Skrif.


NORMALE PRYS: R69.95

R41.95 (14 % BTW ingesluit)

 

Ons ware ID is Jesus

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

NORMALE PRYS: R37.95

R22.75 (14 % BTW ingesluit)

 

Plek vir almal in God se plan

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

NORMALE PRYS: R37.95

R22.75 (14 % BTW ingesluit)

 

Sekssprokie, die misterie ontrafel

Hierdie boek is geskryf vir tieners in die taal van tieners. Die jongmense word gelei om self, en met insig, gesonde keuses oor hulle seksuele groei en ontwikkeling te maak. Die beeld van ’n sprokie word gebruik om die misterie van die seksuele te ontrafel. Die belangrikste bousteen van hierdie boek is die Toolkit: Hoe om mens-slim, emosie-slim, lewens-slim en seks-slim te wees.

Klik hier vir die resensie.

NORMALE PRYS: R89.95

R50.00 (14 % BTW ingesluit)

 

Sewe woorde aan die kruis

Sewe groepstudies oor die sewe uitlatings of kruiswoorde wat Jesus aan die kruis gemaak het.

NORMALE PRYS: R26.95

R16.15 (14 % BTW ingesluit)

 

Teologie Stellenbosch 150+ - Eindredakteur: Pieter Coertzen

Hierdie feesboek gee ’n pragtige en omvattende uitbeelding van die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van die Kweekskool. Die gedenkbundel kyk terug op 150 jaar, maar dit fokus op die huidige opleiding van predikante en die uitdagings en hoop wat die toekomstige opleiding inhoud.

NORMALE PRYS: R184.95

R130.00 (14 % BTW ingesluit)