DVD's: Kinders en kleuters

Die laaste avondmaal, kruisiging en opstanding van Jesus


(Impact Video)

Prys: R120.00 (14% BTW ingesluit)

ISBN: DVDIMP31

Opsomming van inhoud: Die storie van Jesus s dood en opstanding is een van die mees dramatiese verhale in die wreld, en vir Christene is dit veel meer, dis n bevestiging van God se liefde vir die mensdom. Die storie van Sy laaste dae word tot lewe gebring in hierdie pragtige animasie

Die storie begin in n donker kamer waar die gelowige leiers in Jerusalem bemekaar kom om te besluit wat om met die moeilikheid-maker bekend as Jesus te doen. Jesus weet dat Sy dae op aarde getel is en kry sy dissipels bemekaar vir die Laaste Avonmaal waar Hy hulle verseker dat hy saam met hulle sal weees in Gees.

Jesus het hulle verlaat om in die tuin te gaan bid, maar is dou-voor-dag daar gevange geneem deur soldate nada teen van Sy dissipels , Judas, hom verraai het. Binne n kort tydperk is Hy gekruisig en op die derde dag na die kruisiging het Hy weer opgestaan om uiteindelik Sy doel te vervul deur op te vaar na die Hemel

Spesiale toevoegings: Hooflys; Hoofstukke; Voorskou; Toneel toegang; Klankbaan; Volledige skerm vertoning; interaktiewe lys; 5.1 Dolby Digitaal; Afrikaanse taal; 2.0 Dolby klank; Teatrale Uitleg