(CUM)
Prys: R199.00 (14% BTW ingesluit)
Opsomming van inhoud:
Die Stiltetydbybel vir elke dat is 'n unieke Bybel vir geestelike groei. Dit moedig lesers aan om doelgerig in een jaar deur God se Woord te lees, die kernwaarhede daaruit te oordink en die Outeur van die Woord daagliks beter te leer ken om sodoende in 'n inniger verhouding met Hom te kan staan.
Meer oor die outeur:
Solly Ozrovech was vir meer as 40 jaar predikant in die Kaapprovinsie, waarna hy hom voltyds begin toespits het op die skryf van Christelike boeke. |