Boeke: Gemeentehulp

Wees waarlik gemeente van Jesus


(Brettian)

Prys: R20.00 (14% BTW ingesluit)

ISBN:0864873808

Teikenmark: Vir Kleingroepe

Unieke verkooppunte: n Gids vir die kleingroepe oor wat ons van die eerste gemeente kan leer.

Opsomming van inhoud: Inhoudsopgawe:

Ons groep

Eerste Wyksbyeenkoms: Om myself te gee na BO, na binne en na buite. Tweede Wyksbyeenkoms: Om vervul te wees net die Heilige Gees Derde Wyksbyeenkom: Om verwonderd te staan. Vierde Wyksbyeenkoms: Om te bid, te lkeer en te groei. Vyfde Wyksbyeenkoms: Om te dien met my gawes en talente. Sesde Wyksbyeenkoms: Om eerste lief te h. Sewende Wyksbyeenkoms: Om n naaste te wees. Agste Wyksbyeenkoms: Om te woeker met die evangelie.

Skrywer: Bennie Janse van Rensburg