Boeke: Christelike Geloofslewe

Sonskyn vir die siel


(Struik)

Prys: R129.99 (14% BTW ingesluit)

Opsomming van die inhoud:
Sonskyn vir die siel stel jou in staat om met ’n koppie koffie in die hand jouself te verlustig in wonderlike stories deur van Amerika se gewildste vroue-skrywers. Hierdie stories sal jou laat lag en huil, maar sal jou ook aanmoedig om God se genade en liefde te vier. Die oordenkings is stories van hoop en verlossing en is gebaseer op die goed­heid van God, troos, humor en sy liefde. Die stories is ideaal vir individuele stiltetye, groepbesprekings, as inleiding vir ’n spesiale geleentheid, of as ’n geskenk vir ’n spesiale vriendin. Sonskyn vir die siel bevat onderwerpe wat lesers sal aanmoedig om stil te raak en God se goedheid en grootheid in hul lewens te waardeer