Boeke: Bybelstudies

'n Christen kan bly wees


(Bybelkor)

Prys: R30.00 (14% BTW ingesluit)

'n Christen kan bly wees

ISBN: K28/1A

Tale: Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu, Portugees

Formaat: Sagteband, A5 grootte

Bladsye: 32

Opsomming

'n Bybelkorrespondensiekursus oor ware Christenskap. Ná jou bekering is geestelike groei baie belangrik. Hierdie studiegids leer jou al die geheime van ʼn gelukkige Christelike lewe.

Kursustoets ingesluit.

Outeur: Ds Jack Selfridge