Boeke: Kategese: Junior Kategese

Die coolste plan - Junior werkboek


(Bybel-Media)

Prys: R40.00 (14% BTW ingesluit)

Opsomming van inhou:
LP3 – hersien en uitgebrei, nou bekend as Lyne & verhale, dit word saam met huidige LP3 panele en portrette gebruik.
Bestaan uit drie komponente:
· Junior werkboek (gr 1 – 3)
· Senior werkboek (gr 4 – 6)
· Aanbiedersgids
Die storielyn (L) van die Bybel word uitgebeeld met 12 kleurvolle panele (P) met prente (P) van persone (P) en gebeure. Hierdie produk bied op ’n oorsigtelike manier die Bybel lewendig en opwindend aan vir elke kind en volwasse groepleier.Een van ons grootste probleme is sonde. Ons kan dit nie oplos nie. Gelukkig was Jesus se geboorte deel van die Here se plan om ons probleem op te los. Jesus het na ons toe gekom om hierdie probleem vir altyd van ons af weg te neem. Vir graad 1 – 3.
Skrywers:
Waldemar Stumpfe en Heinrich Viljoen met erkenning aan Charl van Rensburg en Carla van Straaten