|
|
|



















|
|
|
E-Boeke / E-Books
|
Aan tafel met Jesus (eBoek)
Die titel van hierdie boek slaan op Jesus Christus se instelling van die nagmaal, maar handel ook veel wyer oor die veelbewoe geskiedenis van die nagmaal van toe af tot nou. Dit vertel die merkwaardige verhaal van al die ander saameet-geleenthede in die Lukasevangelie en die boek Handelinge.
R71.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Dancing with Deity (eBoek)
This publication explores the role of art in religious experience, especially in reformed liturgy. The author subscribes to the view that aesthetics in theology is important.
His main thesis is that faith is Spirit and imagination, revelation and creativity. God has a face, his goal is a new heaven and a new earth, and therefore whoever believes cannot do without images, without imagination.
Cilliers writes in the belief that worship, whether done individually or communally, is indeed beautiful. According to the Catechism of Westminster, it is the vocation of all human beings to know and enjoy God forever. Worship is and should be a beautiful experience, even and perhaps especially in the midst of a world that seems to be falling apart. Worship is to dance about.
Click here for the review
R140.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Die relevansie van die kerk (eBoek)
Die aanslag op die kerk se relevansie het diep historiese wortels. Die "kritieke situasie waarin die kerk in ons tyd beland het" word op ’n grondige manier ontleed en stimuleer die leser om self na te dink en saam te praat oor die blywende betekenis van die kerk vir die moderne mens.
R96.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Evolusie, Wetenskap en Geloof (eBoek)
Die dikwels omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word ondersoek deur die lewe, werk en denke van Teilhard de Chardin te ontleed. De Chardin, ’n Katolieke priester en geoloog, se navorsing gee unieke geestelike perspektiewe op die ontstaan van die mens.
R140.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Fluit-fluit die kerk is uit? (eBoek)
As die kerk more van die Suid-Afrikaanse toneel sou verdwyn, sou dit 'n danige verskil maak? Sou korrupsie en misdaad en dwelmmisbruik, en so meer, na die kerk se verdwyning meer of minder in die land voorkom... of sou alles maar min of meer dieselfde bly? Wat wil vra: Hoe groot is die impak van die kerk regtig in Suid-Afrika?
R69.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Gods geregtigheid en Christus se geloof (eBoek)
Oor die tekens van God se trou
God se geregtigheid is nie iets wat ons vreesbevange hoef te maak nie, dit is in werklikheid goeie nuus. Ons hoef nie ons sekerheid te bou op óns geloof nie, maar wel op God se geregtigheid wat tot uitdrukking kom in Christus se geloof.
R50.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Goeie nuus om te bely (eBoek)
Die Belydenis van Belhar en die pad van aanvaarding. Dit is ’n boek wat jou sal uitdaag om na te dink oor Belhar en die betekenis daarvan vir ons vandag.
Klik hier vir die resensie.
R86.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Good news to confess (eBook)
With Good news to confess – the Belhar Confession and the road to acceptance, the authors are trying to help the reader to assume an informed point of view on this confession. The book will challenge you to think anew about the Confession of Belhar and the meaning of it for the church today – and to start walking the road to acceptance.
R86.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
Insig in die Bybel-reeks: Briewe van Johannes
Vers-vir-vers studie van die Bybel
R50.00 (14% BTW ingesluit)
|
|
|
|
|
|
[Bladsy 1 van 4]
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
|









|
|
|
|
|