Ons glo …

Prys: R60.95 (14% BTW ingesluit)

Die kerke van gereformeerde belydenis se belydenisskrifte en belydenisse in een band: Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls plus die Besluit van die Sinode van Dordtrecht (1618-1619), Apostoliese Geloofsbelydenis, Geloofsbelydenis van Nicea, Geloofsbelydenis van Athanasius.

 
My Bybelbeloftes

Prys: R149.95 (14% BTW ingesluit)

50 Bybelbeloftes vir haasbekkies met rooimiere

Volkleur prenteboek met ’n skatkis vol beloftes uit die Bybel. Ryklik geïllustreer met 50 hand-aktiwiteite vir jong kinders. Voorlees en selflees.

 
Boodskap vir Vandag (CD)

Prys: R55.00 (14% BTW ingesluit)

Voorlesing van 23 dagstukkies.

Klik hier om te luister na uitreksel.

Riglyne vir die lewe

Prys: R35.00 (14% BTW ingesluit)

Kort, eenvoudige Bybelstudies (19) oor die boek Tessalonisense wat veral geskik is vir mense in die gevangenis. Dit is deel van die reeks Lewe met hoop.


Akkerpret in Bybelpark Pakket 2 (3 DVD's + 1 CD)

Prys: R249.95 (14% BTW ingesluit)

Akkerpret in Bybelpark Pakket bestaan uit: DVD 4 Jesus is lewe, DVD 5 Jesus is wonderlik, DVD 6 Jesus is koning, CD Jesus is lewe, wonderlik en koning wat jy gratis by kry.