|
|
BYBELS
Hierdie Bybel is terselfdertyd 'n Bybel én Bybelstudie- en nadinkboek oor elke hoofstuk in die Bybel.
NORMALE PRYS R299.95
[Produkinligting...]
R275.95
(14 % BTW ingesluit)
Bybelstudies oor 16 Bybelse temas (byvoorbeeld sleutelgebeure in die Ou testament; die lewe van Moses; vroue van die Bybel; die lewe van Jesus) – meer as 160 studies.
[Produkinligting...]
R325.00
(14 % BTW ingesluit)
Die grootste Kinderbybel projek ooit!
God se kinders – Verhale uit die Bybel is die eerste Kinderbybel wat deur Aartsbiskop Desmond Tutu geskryf is. Hy vertel meer as 50 van sy mees geliefde Bybel-stories uit die Ou en Nuwe Testament. Universele waarhede en multi-kulturele boodskappe van God se begeerte vir alle mense om in gemeenskap saam te leef, word kunstig uitgelig.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Vyf verhale uit Jesus se lewe, met kleurryke illustrasies wat 'n "voor"- en 'n "na"-prentjie vorm as jy die kartonstrokie trek. Daar is ook flappies om op te lig. Die verhale word op 'n eenvoudige vlak oorvertel, ideaal om beginnerlesertjies aan party van die bekendste Bybelverhale bekend te stel.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
24 Suid-Afrikaanse vroue- (en mans-) teoloë skryf die eerste Bybel met aantekeninge spesiaal vir Afrikaanse vroue, met 66 lekkerlees-inleidings. 345 lewensvrae waarmee vroue worstel – en moontlike antwoorde.
[Produkinligting...]
R275.95
(14 % BTW ingesluit)
Die Afrikaanse weergawe: die keuse is joune.
Afrikaanse 1983 Nuwe Vertaling Bybelteks met inleidende hoofstuk oor seksuele ontwaking, MIV en lewensoriëntering.
[Produkinligting...]
R32.00
(14 % BTW ingesluit)
R159.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie dik sagteband boek propvol oordenkings is perfek vir die vrou van vandag.
[Produkinligting...]
R159.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie pragtige Bybel met 40 kort verhale sal aan peuters ure se pret verskaf terwyl hulle die Bybelverhale leer ken en meer van Jesus leer deur self die wieletjies te draai en só die prentjies te voltooi. Geskik vir kinders 2-5.
[Produkinligting...]
R99.00
(14 % BTW ingesluit)
Agt bekende Bybelverhale vir kinders van 3-6 jaar, met pragtige illustrasies. Flappies wat oplig, gee momentum aan die ontvouing van die Bybelverhaal. Jou kind sal nie kan wag om dié boek elke keer oop te maak nie!
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|