|
|
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
R149.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie bloemlesing help jou om nuut en telkens vanuit ’n ongewone hoek te kyk na die waardes waarmee ons daagliks leef. Smit gee ons ’n verrassende blik op die waardes wat eintlik lê agter alles wat ons dink, sê en doen. Hiervan is ons natuurlik nie altyd bewus nie, maar ná dié boek sal lesers nooit weer kan vergeet wat die waarde is van die waardes waarmee ons leef nie.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie bekroonde boek verskaf al die Bybelse beginsels, strategieë en praktiese wenke om blakend gesonde, blywend groeiende kerke tot stand te bring.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Deel van die gewilde DroomGewer-reeks wat die wêreld aan die Droom gesit het. Die bekende skrywer en spreker Bruce Wilkinson deel Sewe Geheime van Leiers wat self droom en hulle volgelinge ook inspireer om dit te doen.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Alle ouers wil graag hê hulle kinders moet gelukkige en vervulde lewens lei. 'n Doellose lewe is 'n sinlose lewe.
[Produkinligting...]
R59.95
(14 % BTW ingesluit)
Indien jy ooit die dood aan ’n kind moet verduidelik, het jy hierdie boek nodig. Dr Isak Burger, skrywer van die treffers, Die eerste 5 minute na die dood en Die laaste 5 minute vóór die dood, verduidelik die onderwerp in eenvoudige, vertroostende taal. Die boek is geskik vir laerskoolkinders.
[Produkinligting...]
R54.95
(14 % BTW ingesluit)
Is jou hart gebreek deur die dood van iemand vir wie jy lief was? Doen dan iets goeds vir jouself ... lees hierdie boek. Dit is nie ’n dik boek met lang sinne en moeilike woorde nie. Jy sal al die antwoorde op jou vrae vind en kry wat jy nodig het om te kan cope met jou hartseer.
[Produkinligting...]
R59.95
(14 % BTW ingesluit)
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Die internasionaal bekende skrywer Adrio König kyk na vreemde oortuigings oor die Bybel en Jesus Christus wat verkondig word, en vra dan die vraag wat ons almal raak: Is die evangelie self nie dalk op die spel nie?
[Produkinligting...]
R139.95
(14 % BTW ingesluit)
Die Familiebybel is ’n Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling. Met unieke eienskappe soos ’n stamboom en afdelings soos "Die oorsprong en gesag van die Bybel", "Waar vind ons dit in die Bybel" en "Wat sê die Bybel oor ... " sal hierdie Bybel gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en lesers opnuut laat beset watter opwindende erfenis God vir ons het.
WEER BESKIKBAAR VANAF MEI 2010:
[Produkinligting...]
R799.95
(14 % BTW ingesluit)
Op ‘n onlangse lys waarin verkope in verskillende kategorieë vergelyk word, was die tema GEBED een van die topverkopers.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Preke wat in ’n oorlog-verwoeste stad en onder die uurlikse bedreiging van bomaanvalle gepreek word, kan nie oppervlakkig wees nie. Hierdie boek is ’n verwerking van ’n preekreeks wat onder sulke omstandighede gehou is.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Die bergpreek, oorvertel vir jong kinders deur ’n gebore storieverteller en geïllustreer deur ’n topverkoper-kunstenaar vir kinderboeke. Hierdie boekie, wat ook die "saligsprekings" en die Ons Vader bevat, wys vir kinders hoe God wil hê ons met mekaar moet saamleef sodat ons ware geluk sal geniet.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Oorwin jou seer, vind vreugde in herstelde verhoudings en beleef ’n inniger verhouding met God.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Talle Christene aanvaar God se vrye, onverdiende genade in teorie, maar ontken dit in praktyk. In plaas daarvan dat ons in ’n verhouding van vreugde, vryheid en sekerheid met God lewe, is hulle godsdiens vir hulle ’n swaar las om te dra.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
“Die wysheid van die wyses en die ervaring van die eeue word bewaar in boeke met aanhalings.” Isaac D’Israeli (1766-1848).
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Meer as 500 klassieke en eietydse gebede van meer as 300 bidders van vers. Versamel deur Lux verbi-BM, Piet Naudé skryf inleidende gedeelteskillende tye en kulture.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Meesterlike illustrasies en prikkelende vrae moedig kinders aan om meer van die Bybel te leer.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Dié Bybelbelofteboek bevat sakke vol beloftes wat lesers op ’n ontdekkingsreis neem deur God se woorde en dade wat deur eeue aan mense in vasgeloopte situasies nuwe moed en troos gee.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Daaglikse gesprekke met God
Dit is die eerste totaal omvattende gebedeboek in Afrikaans! Daar is enkele kort gebedebundels in Afrikaans beskikbaar, maar meestal net deur een skrywer, en ’n hele paar in Engels. Maar hier is ’n eerste bundel met bykans 600 uitgesoekte, vertaalde en verwerkte gebede spesiaal byeengebring vir die Suid-Afrikaanse publiek.
[Produkinligting...]
R139.95
(14 % BTW ingesluit)
Twee bekende skrywers daag die leser uit om die waagstuk aan te gaan van ’n liefdesverhouding met God. Dit is soos om op ’n opwindende reis wees, vol diepte, avontuur en skoonheid, maar ook gevaarelemente. Maar dit is God self wat saamreis …
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
'n Goeie joernalis benader altyd 'n storie met ses vrae: wie, wat, hoekom, waar, wanneer en hoe? Met dieselfde vrae ondersoek Louis Malherbe Jesus se laaste opdrag: "Gaan en maak dissipels van alle nasis." Louis gebruik treffende beelde om dissipelskap te verduidelik.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
’n Splinternuwe versameling van 485 kort stories, staaltjies en aanhalings wat die dieper waardes van die lewe illustreer en oud en jonk inspireer om daarvolgens te lewe.
[Produkinligting...]
R139.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie boek kyk vanuit ’n Christelike perspektief na emosionele intelligensie en hoe dit lesers sal help om hulle volle potensiaal te vervul asook om kinders te help om dit te bereik.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Elke mens vir wie die werk van die Heilige Gees erns is, sal baat vind by die DVD.
[Produkinligting...]
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
Die 23 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor.
[Produkinligting...]
R124.95
(14 % BTW ingesluit)
Stephan Joubert se dagboek is uniek. Hy was vier jaar lank die skrywer van die uiters gewilde Uit die Beek, en Die hele Bybel-dagboek is ’n kompilasie van al vier Uit die Beek-boeke.
[Produkinligting...]
R179.95
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|