Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

IN DIE KOLLIG – KEUSE VAN DIE WEEK

------------------------------------------------------

Christelike Kernensiklopedie
Image
Hoofredakteur: Frits Gaum
Uitgewers: Lux Verbi in samewerking met Bybelkor
Prys: R349.95 (14 % BTW ingesluit)

Hierdie ensiklopedie – 'n eerste in Afrikaans – is jou sleutel om God se Woord, sy koninkryk, sy kerk, die wêreld, die geskiedenis, jouself en jou geloof beter te verstaan. 3 250 inskrywings op 1 248 volkleur bladsye.
Bestel voor die einde van Desember en kry 25% afslag!

Die Burger se resensie

VERDERE INLIGTING

 

NUWE VRYSTELLING 
-------------------------------------------------------

Keuses wat jou iets kosImage
Outeur: Jaco Thom
Prys: R40,00 (14% BTW ingesluit) 

’n Ses-weke-Bybelstudie oor Rut en Boas 
Vir kleingroepe 

Om ’n navolger van Jesus te wees, ook in die gewone gang van die lewe, kós jou. Dit is een van die temas van Rut. In dié Bybelboek lees ons van gewone mense wat in die alledaagse dinge hulle geloof op ’n besondere manier uitgeleef het. Húlle wys vir jou dat geloof in God jou lewe verander omdat dit jou laat uitreik na die mense rondom jou.

 

VERDERE INLIGTING 
 
TOP VERKOPER
------------------------------------------------------

 

Akkerpret in Bybelpark – DVD 4 – Jesus is lewe Image

Prys: R95,95 (14% BTW ingesluit)

 

Die vierde DVD in die gewilde Akkerpret in Bybelpark reeks! Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakters is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom.

VERDERE INLIGTING

 

SPESIALE AANBIEDINGS
------------------------------------------------------

Gee vir my 'n reënboog, HereImage
Skrywer: Johan Smit
Was: R89.95, NOU: R35.00 (14% BTW ingesluit)

 

Op soek na God se genade wanneer dinge gebeur wat jy nie verstaan nie.

Johan Smit haak by ’n aantal Bybelkarakters aan wat in sy eie lewe ’n beduidende rol gespeel het. Hy vertel hulle stories met sy eie storie so dan en wan in gedagte – ’n aantal stories waar dit donker was en waar God wonderbaarlik ’n verskil gemaak het.

VERDERE INLIGTING    

 
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English