Bybel-Media Produkte / Bible Media Products
Praat verby grense - Frits Gaum en Laurie Gaum
		<description>Uit die e-pos van Frits Gaum en Laurie Gaum
Keuses wat jou iets kos - Jaco Thom
		<description>’n Ses-weke-Bybelstudie oor Rut en Boas
Vir kleingroepe
Om ’n navolger van Jesus te wees, ook in die gewone gang van die lewe, kós jou. Dit is een van die temas van Rut. In dié Bybelboek lees ons van gewone mense wat in die alledaagse dinge hulle geloof op ’n besondere manier uitgeleef het. Húlle wys vir jou dat geloof in God jou lewe verander omdat dit jou laat uitreik na die mense rondom jou.
Die Bybel in 40 dae – Vroue : Jan van der Watt
		<description>Ontdek God se plan vir jou lewe
Die Bybel is God se padkaart vir gelowiges op hulle lewensreis. Wie in die lewe op die regte plek wil uitkom, moet daardie padkaart getrou volg.
\'n Reënboog deur my trane - Solly Ozrovech
		<description>Oor God se troos
31 Dagstukke wat die troos van God bring aan almal wat treur oor die een of ander verlies in hulle lewe. Hierdie dagstukke gee aan treurendes die versekering: God sal sy vertroosting skenk soos \'n lentereën in \'n barre woestyn.
Die groot gebedeboek – Piet Naude
		<description>Daaglikse gesprekke met God
Dit is die eerste totaal omvattende gebedeboek in Afrikaans! Daar is enkele kort gebedebundels in Afrikaans beskikbaar, maar meestal net deur een skrywer, en ’n hele paar in Engels. Maar hier is ’n eerste bundel met bykans 600 uitgesoekte, vertaalde en verwerkte gebede spesiaal byeengebring vir die Suid-Afrikaanse publiek.
Kerkargiefpapier
		<description>50 A4-grootte Kerkargiefpapier
Om seuns groot te maak - Dr James Dobson
		<description>Praktiese raad en aanmoediging vir diegene wat help bou aan die volgende generasie mans.
Hierdie boek bied raad en aanmoediging gebaseer op Bybelse beginsels. Elke persoon wat betrokke is by die uitdaging om seuns te verander in goeie mans moet hierdie boek lees.
Lig op die seksgeprek met my tiener
		<description>God het seksualitiet as ’n kosbare geskenk gegee. As dit reg hanteer word kan seksualiteit die bron van baie vreugde en seën wees. Seksopvoeding gaan oor die vorming van jou kind se karakter en dra by tot ’n suksesvolle, gelukkige huwelik.</description> 
Nagmaalkelkies
		<description>50 Polymerkelkies, duursaam en bekostigbaar.</description> 
Jesus seën die kindertjies - Gloria Truitt
		<description>Hierdie volledige Bybelverhaal word só aangebied dat kinders die verhaal geniet en die boodskap kan onthou en uitleef. Ryklike illustrasies dra die Boodskap duidelik oor. Begin vandag met jou eie huisbiblioteek!