Tuisblad   Wie is ons?   Kontak ons   Jongste produkte (RSS)
 
Luisterseisoen-preke
Aflaaibaar - Downloads
Kruisgewys
Flam
Vonkk
Gevangenebediening
Pastorale Raadgewing
Goeie Nuus-Media
Kategese
BMMonitor
Geloofsvrae
Nehemia-Bybelinstituut
Hugenote Bybelinstituut
 

Privaatbeleid

Ons respekteer jou privaatheid by www.bmedia.co.za. Ons sal nooit jou naam, e-posadres of posadres aan enige derde party verkoop, verhuur of gee nie. Ons sal jou e-posadres net gebruik om met jou oor bestellings te kommunikeer.

Let asseblief daarop dat indien jy registreer of ’n bestelling by ons plaas, sal ons jou versendingsbesonderhede en rekeningbesonderhede (minus kretietkaartbesonderhede) in ’n veilige diensverskaffer hou sodat jy dit kan gebruik wanneer jy weer by Bybel-Media aankope doen.

Hierdie inligting word egter uitsluitlik gebruik vir die hantering van jou bestellings en vir jou gerief. Dit sal nooit verkoop, uitverhuur of aan ’n derde party gegee word nie.

 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
Houtskool
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel Media. Alle regte voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English