Tuisblad   Wie is ons?   Kontak ons   Jongste produkte (RSS)
 
Luisterseisoen-preke
Aflaaibaar - Downloads
Kruisgewys
Flam
Vonkk
Gevangenebediening
Pastorale Raadgewing
Goeie Nuus-Media
Kategese
BMMonitor
Geloofsvrae
Nehemia-Bybelinstituut
Hugenote Bybelinstituut
 
Vrywaring
Enige hersiening, herversending, verspreiding of ander gebruik van, of enige optrede wat staatmaak op hierdie inligting deur persone of entiteite bo en behalwe die beoogde ontvanger, word verbied.

Indien u hierdie boodskap per abuis ontvang het, moet u dit asseblief vernietig en die afsender dienooreenkomstig in kennis stel.

 

Let wel: Alle verwysings na Bybel-Media en Tydskriftemaatskappy in hierdie e-pos-afstanddoening sluit ook alle filiale en afdelings van Bybel-Media en Tydskriftemaatskappy in, asook al hul werknemers.

 

Ooreenkomste, gevolgtrekkings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike besigheid van Bybel-Media en Tydskriftemaatskappy nie, sal beskou word as nie deur hulle verskaf, geëndosseer of gemagtig nie. Stel die afsender onmiddellik in kennis indien u of u werkgewer nie toestem tot internet-e-pos vir die doel van kommunikasie van hierdie aard nie.

 

Alhoewel hierdie boodskap met redelike omsigtigheid gestuur is sodat dit nie 'n skadelike kode bevat nie, verskaf Bybel-Media, Tydskriftemaatskappy en die afsender geen waarborge in hierdie verband nie, en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade deur die ontvanger gely nie.

 

Bybel-Media en Tydskriftemaatskappy behou alle kopiereg ten opsigte van hierdie boodskap asook ten opsigte van alle lêers hierby aangeheg indien geskep deur 'n werknemer van Bybel-Media of Tydskriftemaatskappy.

 

Die afsender van hierdie e-pos waarborg nie of rig geen vertoë dat a) hierdie boodskap in der waarheid deur die afsender gestuur is nie en b) dat die afsender gemagtig was om hierdie boodskap te stuur nie. Alle aangeleenthede in verband met egtheid en magtiging moet asseblief telefonies met die afsender bevestig word.

 

Nieteenstaande die voorwaardes van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies Nr. 25 van 2002, sal alle ooreenkomste aangegaan deur Bybel-Media en/of Tydskriftemaatskappy deur middel van elektroniese korrespondensie eers in werking tree wanneer Bybel-Media en/of Tydskriftemaatskappy sodanige kontrak-inligting per opvolgkommunikasie aangedui het. Alle e-pos-korrespondensie gestuur aan Bybel-Media en/of Tydskriftemaatskappy sal as ontvang beskou word wanneer Bybel-Media en/of Tydskriftemaatskappy daarop antwoord en om twyfel uit die weg te ruim, word hiermee bevestig dat 'n outomatiese antwoord nie in hierdie vereiste sal voorsien nie.

 

 Hierdie e-pos-afstanddoening sal te alle tye voorrang geniet bo enige ander e-pos-afstanddoening wat ontvang word deur diegene wat gebruik maak van die e-pos-geriewe van Bybel-Media  en/of Tydskriftemaatskappy.  

 

 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
Houtskool
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel Media. Alle regte voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English