|

Bybel-Media bestaan om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus. In vennootskap met kerke van verskillende denominasies, ontwikkel ons produkte, bedienings- en kursusmateriaal. Hierdie webtuiste help besoekers om van al ons werksaamhede en produkte kennis te neem. Webbesoekers kan een van twee roetes kies: 1. Besoek ons e-winkel vir inligting oor al ons produkte en gebruik die portaal om direkte aankope te doen; of 2. Besoek ons bedieninge- en kursusseblad vir inligting oor al die bedieninge, dienste, gemeente- en predikantehulp, kursusmateriaal en dies meer. Die nuwe uitleg van ons webwerf behoort jou besoeke aan ons te vergemaklik. Kommentaar is welkom
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
. |