|
Magla Die dogter wat buite die boks gedink het en ander cool Bybelkarakters (40 stories) MEMA-MEDIA  Prys: R40.00 (14% BTW ingesluit) Teikenmark: Gesinne en groepe Unieke Verkoopspunte: ● Byderwetse vertellings ● Interessante gebruikswenke ● Luister saam ● Lees saam ● Speel saam ● Groei saam Opsomming van inhoud: Magla as klankboek bevat 40 stories en kan handig saam met die studieboek met dieselfde titel gebruik word. Die skrywers van die boek: Christelle Bekker en Nico Simpson Voorgelees deur: Conette Le Roux Vervaardiger: Mema-Media Regisseur: Peet Neethling GROOTTE VAN KLANKLêER: 32MB :: Klik hier vir 2-minute-snit ::
KOOP HIER / BUY NOW
|