Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

Terugstuurbeleid

Ons verkoop al ons boeke, DVD’s, CD’s en opleidingsmateriaal met ’n beleid van 30-dae bevrediging gewaarborg om te verseker dat jy heeltemal tevrede is met jou aankope.

Ons sal jou geld graag ten volle terugbetaal – minus die oorspronklike versending en 10% transaksiekoste – solank die item nie gebruik is nie en in die oorspronklike verpakking teruggestuur word.

Indien jy ’n produk wil terugstuur; kom asseblief in aanraking met Monique Petersen by 0860 26 33 42 of 021 873 0822 gedurende werksure (Maandag - Vrydag; 9:00 – 16:00) en sê vir ons waarom jy nie tevrede was met jou aankope nie.
 

Alle bestellings kan teruggestuur word na: 

Bybel-Media Handel
Posbus 5
Wellington
7654
Suid-Afrika

Indien die produk nie meer in ons voorraad is nie, sal jy binne een werksdag daaroor ingelig word en die geleentheid kry om dit op ’n waglegger te plaas, of te kanselleer.

Alle inligting oor klante word gestoor in ’n gekodeerde databasis wat nie op Internet is nie, agter twee brandmure (firewalls).

 
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English