Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

Aankoopprosedure

Dankie dat jy ons elektroniese winkel besoek.

Volg asseblief die volgende stappe om te verseker dat jou aankoopproses glad verloop:

Stap 1

Kies ’n produk en plaas dit in die mandjie.

Indien jy nog produkte wil bestel, klik op gaan voort met aankope.

Wanneer jy tevrede is met die produk of produkte wat in die mandjie geplaas is, klik op voltooi bestelling.

Stap 2

Teken in as bestaande klant met jou gebruikersnaam en wagwoord wat reeds voorheen geskep en geregistreer is.

As jy ’n nuwe klant is, moet jy registreer deur die vorm op die skerm te voltooi. Velde gemerk met ’n * is verpligtend.

Klik op Stuur Registrasie om die proses te voltooi.

Jy sal ’n e-pos ontvang wat jou registrasiebesonderhede sowel as jou bestelling bevestig.

Stap 3

Dui die adres aan waarheen die rekening gestuur moet word, want dit kan verskil van die adres waarheen die produkte versend moet word.

Voltooi dan die versendingbesonderhede indien die adres verskil van die rekeningadres.

Stap 4

Daar is drie bestel- en betaalopsies:

  1. Vir sekere produkte word slegs ’n bestelvorm voorsien (bv Goeie Nuus Media). Die klant voltooi dit en gee volledige produk- en bestelbesonderhede op die vorm. E-pos of faks dan die vorm. Nadat die bestelpersoneel die bestelling verwerk het, word die klant gekontak met die bedrag verskuldig en die bankbesonderhede vir betaling.

  2. Elektroniese- en direkte bankbetalings: E-pos of faks die betaalbewys en die bestelling word uitgevoer.

  3. Kredietkaartbestellings word direk aanlyn gedoen en die bestelling direk ná die magtiging uitgevoer.

 
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English