Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Verhoudings arrow Grense mens tot mens - Dr Henry Cloud & dr John Townsend



Grense mens tot mens - Dr Henry Cloud & dr John Townsend

( Struik )
Prys: R119.95 (14 % BTW ingesluit)


Sub titel: Voer daardie moeilike gesprek

ISBN-13: 9781868236954

Omslag: Sagte band

Opsomming van inhoud: Grense: mens tot mens help lesers om eerlike en vervullende verhoudings te bou deur die beginsels toe te pas wat in die topverkoper-reeks Boundaries bekend gestel is. Ontdek hoe om ander effektief en opbouend te konfronteer, en positiewe gesprekke te voer met jou huweliksmaat, jou spesiale vriend, jou kinders, werkgewer, kollegas, ouers en ander. Dit is propvol praktiese wenke, en sal jou help om jou verhoudings te verdiep en meer liefde, begrip en respek tussen jou en ander te kweek

Skrywers: Dr Henry Cloud & dr John Townsend




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English