Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Teologie arrow Die saak vir 'n skepper - Lee Strobel



Die saak vir 'n skepper - Lee Strobel

( Struik )
Prys: R119.95 (14 % BTW ingesluit)


ISBN-13: 9781868238460

Omslag: Sagte band

Opsomming van inhoud: Lee Strobel, het ’n derde ECPA Gold Medallion losgeslaan met hierdie boek oor die vurigste debat in jare – die argument tussen voorstanders van Darwinisme en dié wat die nuwe denkrigting genaamd Intelligente Ontwerp voorstaan. In Die saak vir ’n Skepper, wat ook in 2005 die Christian Retailers’ Choice Award gewen het, ondersoek Strobel die getuienis vir ’n Intelligente Ontwerper, of Verwekker soos hy dit noem.

Skrywer: Lee Strobel




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English