Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Christelike leefstyl arrow Die Groot stories-boek - Estelle Steenkamp, Elzette Hansen



Die Groot stories-boek - Estelle Steenkamp, Elzette Hansen

( Lux-Verbi )
Prys: R139.95 (14 % BTW ingesluit)


Subtitel: Tydlose vertellings oor lewenswaardes en die waarde van die lewe

Omslag: Harde band

ISBN: 9780796307545

Unieke verkoopspunte: Hier is die nuutste toevoeging tot die gewilde "klassieke reeks" (bv Groot gebedeboek, Groot aanhalingsboek, Groot belofteboek) en boonop is dit ’n versameling STORIES wat lewenswaardes illustreer. Daarvan kan lesers skynbaar nie genoeg kry nie, soos blyk uit die talle herdrukke van Stories vir die lewe.

Opsomming van inhoud: ’n Besondere toevoeging tot die "klassieke reeks": ’n Nuwe seleksie van 485 kort "stories", alfabeties ingedeel onder meer as 300 temas. Dit bevat ’n omvattende INDEKS vir naslaandoeleindes en ’n rubriek met raad oor "Die gebruik van stories as illustrasies". Dit is ’n boek het groot praktiese waarde vir predikers, sprekers, skrywers, opvoeders, ouers en almal wat opnuut geïnspireer wil word deur ’n tydlose waarde of waarheid, en wat dit aan ander wil oordra deur middel van ’n vars en onvergeetlike vertelling.

Inhoudsopgawe:

Vooraf

Alfabetiese lys onderwerpe

Die gebruik van stories as illustrasies

Bronne

Indeks (omvattend) van temas

Samestellers: Estelle Steenkamp, Elzette Hansen




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English