ISBN-13: 9780796308290 Bladsye: 352 Omslag: Sagte band Unieke verkoopspunte: 1. Daily Light on the Daily Path vir die eerste keer in Afrikaans 2. Dit gebruik slegs Bybeltekste uit die Bybel 3. Oggend- en aandoordenkings vir elke dag van die jaar 4. Elke oordenking is volgens ’n spesifieke tema gekies 5. Elke leraar en spreker kan ’n tema vir sy of haar se spesifieke onderwerp hieruit kies. 6. Klein en handige formaat 7. Dit is’n goeie geskenk. 8. Dit kan jaar na jaar gebruik word. 9. Daar is 732 oordenkings in. Opsomming van inhoud: Hoewel daar 732 oordenkings is, is die dagboek in ’n klein en handige formaat sodat jy dit kan inpak en saam met jou neem waarheen jy ook al mag gaan. Elke oordenking het ’n teks as hooftema wat ondersteun word deur ander tekste uit die Ou en Nuwe Testament. Dit is insiggewend hoeveel tekste uit die uiteenlopende twee Testamente dra dieselfde boodskap. Die lesers wat gereeld uit Daily Light on the Daily Path gelees het, het die kennis en ervaring wat die samestellers van die Bybel gehad het, beleef en gekoester. Dit was ook asof elke dag spesiaal hulle behoeftes aangespreek het. Nou kan die Afrikaanseleser ook in hierdie ondervinding deel met sy of haar eie Bybelteksdagboek Vir die Christen wat in vandag se tye geestelike verryking en krag vir elke dag soek is dit belangrik om gereeld met God se Woord om te gaan. Hierdie kosbare klein boekie sal vir jou wees soos die lamp wat jou die weg wys en die lig op jou pad (Ps 119:105). Skrywer: Samuel Bagster
|