ISBN-13: 9780796306654
Omslag: Sagte band Unieke verkoopspunte: · Solly Ozrovech is altyd ’n gewilde verkoper. · Billike prys. · Aantreklike geskenkboek. Opsomming van inhoud: Krag van die kruis is saamgestel is uit die werke van Solly Ozrovech. In kort Bybeltekste en aanhalings word die Christelike waardes, wat so maklik vergeet kan word, weer duidelik uitgespel. Krag vir elke kruis is geskryf as antwoord op die vraag: "Waar sal ons hulp vandaan kom?" Met die lees van hierdie geskenkboek sal die lesers weer eens besef waarom ons Christene genoem word en watter lewenstyl by ’n Christen hoort. Skrywer: Solly Ozrovech
|