Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Huwelik en gesin arrow A tot Z van ouerskap - Rodney Seale



A tot Z van ouerskap - Rodney Seale

( Carpe Diem )
Prys: R129.95 (14 % BTW ingesluit)


ISBN: 9781920156299

Omslag: Sagte band

Opsomming van inhoud: Miskien is jy ook ’n ouer wat …

· wonder hoe om te reageer as jou kind op jou skree en ’n deur toeklap;

· in die nag wakker lê oor jou kind wat met ’n ou of meisie wil uitgaan, lank voor jy dink hulle is gereed vir ’n verhouding;

· nie weet hoe om jou kind naby aan God en die kerk te hou nie;

· ernstig daaroor voel om jou kind te beskerm teen die gevare van dwelms, alkohol en negatiewe groepsdruk;

· jou kind se lewe wil instuur met ’n gesonde selfbeeld, ’n lus vir die lewe en ’n visie vir die toekoms.

Dan is hierdie boek vir jou.

Skrywer: Rodney Seale




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English