ISBN: 1770003029 Omslag: Sagte band Opsomming van inhoud: Henry Blackaby gaan jou help om die dieper betekenis van die kruis te ontdek; en hoe meer jy geestelik groei, hoe meer gaan jy kry: · drasties en totaal met die sonde afreken; · in opregte en blywende gemeenskap met Christus leef; · die realiteit van sy oorwinning in jou ervaar. Is jy gereed om die krag en teenwoordigheid van Christus in jou lewe te ervaar? Sal jy waag om die kruis te beleef? Skrywer: Henry Blackaby
|