ISBN: 9781770005068 Omslag: Harde band Opsomming van inhoud: Die Kleuterbybel is die ideale manier om kinders bekend te stel aan gewilde en tydlose Bybelstories.Die lieflike illustrasies en kort, duidelike sinne sal hierdie stories uit die Ou en Nuwe Testament gou ’n gunsteling maak by ouers en kinders. Skrywer: Juliet David Illustrasies: Helrn Prole
|