Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Naslaan arrow Christelike Kernensiklopedie - Hoofredakteur: Frits Gaum



Christelike Kernensiklopedie - Hoofredakteur: Frits Gaum

( Lux Verbi in samewerking met Bybelkor )
Prys: R349.95 (14 % BTW ingesluit)


Klik hier om die resensie in Die Burger te lees.

ISBN: 978 0796 304100

Bladsye: 1 248 volkleur bladsye

Opsomming van inhoud: 

Die Christelike Kernensiklopedie bestryk etlike terreine: die Ou en ook die Nuwe Testament se boeke, plekke en persone; dit verklaar ook talle Bybelse en kerklike begrippe en leerstellings. Dit bespreek verskillende fasette van 'n Christelike leefstyl, kernmomente in die breë en Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis en prominente figure wat 'n positiewe (of soms negatiewe) impak op die Christelike godsdiens het en gehad het.

In die Kernensiklopedie is 3 250 inskrywings en 'n verdere 841 trefwoorde vir verwysing, afgesien van die kruisverwysings na ander inskrywings. Daar is probeer om reg aan al die denominasies en oortuigings te laat geskied. Talle van die stories en gebeure word nou vir die eerste in Afrikaans vertel.

Hoofredakteur: Frits Gaum

Adviserende redakteur: Allan Boesak

Uitgewer-redakteur: Willie Botha




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English