ISBN: 9781770210568 Omslag: Harde Band Opsomming van inhoud: Gebruik jy Bybeldagboek om jou te begelei om neder aan die Woord van die Here te groei? Wil jy Jesus goed leer ken? Dan is hierdie dagboek met genoeg dagstukke vir ‘n hele jaar die uitnodiging aan jou om geestelik te groei, bemoedig te word en uitgedaag te word om dag vir dag saam met Jesus te Leef. Meer oor die skrywer: Doktor Isak Burger is die president van die Verenigde AGS van Suid-Afrika en die skrywer van verskeie boeke. Isak is getroud met Heletia en hulle het drie kinders.
|