Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Bybelstudies arrow Beleef God se genade - Andrie du Toit

Beleef God se genade - Andrie du Toit

Beleef God se genade - Andrie du Toit

( Lux-Verbi )
Prys per eenheid (boek): R99.95 (14 % BTW ingesluit)


Subtitel: Romeine: Die hart van die evangelie

ISBN: 0 86487 440 5

Teikenmark: Elke gelowige se persoonlike stiltetyd. Bybelstudiegroepe wat ’n grondige studie van Romeine wil maak.

Unieke verkooppunte: Vers-vir-vers verduideliking en Bybelstudie van Romeine. Aktuele toepassing en agtergrond inligting. Riglyne vir persoonlike en groepbybelstudie. Volg op die spore van die uiters gewilde Room van Romeine van dieselfde skrywer. Volg die werkwyse van die bewilde Beleef God. Tien weke se Bybelstudie

Opsomming van inhoud: Aktuele vers-vir-vers verduideliking van Paulus se brief aan die Romeine met die oog op die praktiese toepassing van God se Woord in die daaglikse lewe. Toegelig met foto’s en die nodige agtergrond inligting.

Inhoudsopgawe:

Week 1: ’n Eerste verkenning van Romeine

Week 2: In die voorportaal van Romeine (Romeine 1:1-17)

Week 3: Almal skuldig! (Romeine 1:18–3:20)

Week 4: Die groot verrassing (Romeine 3:21–4:25)

Week 5: Splinternuwe mense: ons voorreg en ons taak (Romeine 5–6)

Week 6: Splinternuwe mense: Vry van die heerskappy van die wet staan ons onder Christus en word ons beheer deur die Gees (Romeine 7–8)

Week 7: Wat nou van die Joodse volk? (Romeine 9–11)

Week 8: Geleefde Christenskap (Romeine 12–13)

Week 9: Nog steeds geleefde Christenskap (Romeine 14–15:13)

Week 10: Slotakkoorde (Romeine 15:14–16:27)

Skrywer: Andrie du Toit (prof AB du Toit)




 



Hierdie produk(te) mag jou dalk ook interesseer:
Gló God - Bybelstudie - Beth Moore
Gló God - Bybelstudie - Beth Moore
R109.95
Plaas in mandjie




 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English