Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Spesiale Aanbiedings arrow God se antwoord…is 'n vraag - Ockert Meyer



God se antwoord…is 'n vraag - Ockert Meyer

( Bybelkor )
Prys: R29.95 (14 % BTW ingesluit)


Sub-titel: Oor God, lyding en die lewe in die lig van die boek JOB

Omslag: Sagte band

ISBN: 0796303002

Inhoud: 'n Aangrypende boek vir almal wat ervaring het van persoonlike swaarkry, wat nadink oor sinlose geweld en lyding in die wêreld, en wat besef hoe min ware troos ons kry uit die standaard-antwoorde wat mense gewoonlik gee.Hier word in diepte gekyk na God se werklike reaksie op al Job opstandige vrae. en dan eerlike, rigtinggewende en hoopvolle gevolgtrekkings gemaak – wat ons met die onverklaarbare lewe kan help.

Skrywer: Ockert Meyer




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English