Tydsduur: 25 minute Tale: Afrikaans en Engels Teikenmark: Algemene gebruik. Ouers. Tieners. Kerke. Skole. Gemeenskapsentrums. Unieke verkoopspunt: Om kykers bewus te maak van gevare van Satanisme. Beklemtoon die krisis rondom Satanisme. Opsomming van inhoud: Getuienisse van oud-sataniste wat die krag van Jesus Christus oor Satan bevestig. Vertelling van mense wat bevryding ervaar het. Die aanbieders: Ankeraanbieder en getuienisse.
Uitvoerende vervaardiger: SABC 1 – Streetwise. Vervaardiger: Mema-Media
|