Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
DVD's arrow Kerkhulpmiddels arrow Doelgerigte leiers



Doelgerigte leiers

( Mema-Media )
Prys per eenheid (DVD): R70.00 (14 % BTW ingesluit)


Tydsduur: 20 minute.
Taal: Afrikaans.

Teikenmark: 'n Gids vir ouderlinge en diakens. Vooraf voorbereiding is noodsaaklik vir die aanbieder.

Unieke verkoopspunte: As gids kan dit handig by toerustinggeleenthede vir kerkraadslede gebruik word en is so ontwerp en aangebied dat dit gesprek stimuleer.


Opsomming van inhoud: In hierdie DVD val die klem nie op tegnieke nie, maar op ’n beter begrip van die weselike elemente van die kerkraadslid se taak.  Die take van die ouderling en diaken word doelbewus nie sterk onderskei nie.  Daarom val die klem eerder op leierskap. Temas: 1. Inleiding.  2. Offisier vir Christus.  3. Gesant vir Christus.  4. Afrigter vir Christus. 5. Konstruksiewerker vir Christus. 6. Bestuurder vir Christus.  7. Afronding.

Die aanbieders: Johan Nel en Trudie du Plessis begelei die kyker stelselmatig deur die verskillende onderwerpe.

Vervaardiger:  Mema-Media.

Regisseur:  Peet Neethling.




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English