|
Bybel-Media bestaan om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus.
In vennootskap met kerke van verskillende denominasies, ontwikkel ons produkte, bedienings- en kursusmateriaal.
Hierdie webtuiste help besoekers om van al ons werksaamhede en produkte kennis te neem.
Webbesoekers kan een van twee roetes kies:
- Besoek ons e-winkel vir inligting oor al ons produkte en gebruik die portaal om direkte aankope te doen; of
- Besoek ons bedieninge- en kursusseblad vir inligting oor al die bedieninge, dienste, gemeente- en predikantehulp, kursusmateriaal en dies meer.
Die nuwe uitleg van ons webwerf behoort jou besoeke aan ons te vergemaklik.
Kommentaar is welkom info@bmedia.co.za
|