ISBN-10: 0 7963 0548 X Opsomming van inhoud: In Ek daag jou uit ... word jy as tiener uitgedaag om na 20 kwessies te kyk oor waardes, beginsels en lewenswyshede, want die lewe self gaan jou binnekort heavy uitdaag. Gelukkig is Christus naby en kan jy sy voorbeeld imitate! (Ook beskikbaar in Engels as, I Dare You ..., R49.95) Skrywer: Francois Retief
|