Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Tydskrifte arrow Lig

Lig

Lig

( Tm )
Prys per eenheid (jaar): R195.00 (14 % BTW ingesluit)


As Suid-Afrika se enigste Afrikaanse Christelike gesinstydskrif, is LIG  ʼn moet vir elke gesin wat saam met God op weg is. LIG het ʼn moderne, vars en opwindende aanslag en bied iets vir elke lid van die gesin. Die tydskrif ondersteun goeie egte gesinswaardes wat gesinne saambind en sterk maak vir die wêreld daarbuite. Dit vertel die verhale van bekendes vir wie geloof in Christus ʼn lewenswyse is en dit gee raad oor die hantering van sake soos ʼn kind wat hakkel, pendelhuwelike, die eerste skooldag en pornografie op die internet. LIG is 'n tydskrif waarin Christengesinne die ware Lig van die wêreld opnuut kan ontdek. Besoek LIG by: http://www.lig.co.za




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English