Taal: Afrikaans Tydsduur: 120 minute Kategorie: Gesprek Teikenmark: Gespreks- en gemeentebyeenkomste, kerkrade, predikante Unieke verkooppunte: Hierdie DVD’s en handleiding is saamgestel om die belangrike riglyne vir geestelike leierskap te gee. Opsomming van inhoud: Die dubbel-DVD bevat ʼn handleiding vir ses gespreksbyeenkomste. DVD 1: ■ Leierskap in die kerk. ■ Algemene leierskapsbeginsels. ■ Waardegedrewe leierskap. DVD 2: ■ Heel leierskap, selfbestuur en uitbranding. ■ Spanbou en konflik. ■ Leiers leef met ‘n duidelike visie. Vervaardiger: Mema-Media Aanbieder: Braam Hanekom
|