Subtitel: 8 Bybelstudies uit Handelinge oor die Heilige Gees Omslag: Sagteband Bladsye: 47 ISBN: 9780864874665 Teikenmark: · Bybelstudiegroepe · Kleingroepe · Groepleiers Unieke verkooppunte: · 8 in diepte studies uit Handelinge · Herdruk Opsomming van die inhoud: In die agt Bybelstudies van hierdie gids, word agt verhale vertel, agt stasies op die pad van Jerusalem na Judea, na Samaria en uiteindelik na die 'uiteindes van die aarde' (Hand 1:8). In die studies word mense aan ons voorgestel, doodgewone mans en vroue soos ons, wat deur die Gees aangeraak en op 'n buitengewone manier gebruik is. Inhoud: 1. "Julle sal my getuies wees" 2. Lentetyd in die kerk 3. Die evangelie in Jerusalem – en in groot gevaar 4. Samaria is nie 'n gewilde adres nie 5. 'n Multikulturele bediening in Antiogië 6. Filippi, waar die tronkdeure oopgewaai het 7. Efese, die evangelie in die hoofstraat 8. Rome, die hoofstad van die res van die wêreld Skrywer: Piet Meiring
|