Omslag: Hardeband Bladsye: 392 ISBN: 9781770007116 Teikenmark: Bybelstudie; Dagstukke Unieke verkooppunte: · 365 Kerntekste ondersoek · Daaglikse oordenkings in die leef van ’n Geesvervulde lewe met God Opsomming van die inhoud: Die boek ondersoek 365 kerntekste oor die Heilige Gees en wys hoe dit vandag nog relevant is vir die moderne gelowige. Keer terug na die waarhede van die Woord en leef voluit as gelowige onder die bestuur van God se Gees! Die skrywer Stephan Joubert, is deur en deur 'n geloofsmens wat op die verskillende fasette van kerkwees fokus en wat saam met 'n span kundiges mense regoor die wêreld via die internet help om die Here te dien Meer oor die skrywer: Stephan Joubert is ’n buitengewone professor in die Nuwe Testament aan die universiteit van Pretoria en is ook redakteur van ’n groot e-kerk op die internet. Daar het al verskeie boeke uit sy pen verskyn as outeur of mede-outeur.
|