Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 
CD's arrow Kinders arrow Lofkleuter nog Bybelstories en -liedjies - Jan de Wet



Lofkleuter nog Bybelstories en -liedjies - Jan de Wet

( Lux-Verbi )
Prys: R99.95 (14 % BTW ingesluit)


Formaat: Hardeband boek en CD

Bladsye: 112

ISBN: 978-0-7963-1065-1

Teikenmark: Kleuters

Unieke verkoopspunte:

- 25 Bybelverhale met bypassende liedjies

- Onderwerpe, gebede en illustrasies lok gesprek tussen kleuters en grootmense uit.

Opsomming van inhoud: Jan de Wet, Lofkleuter Nog Bybelstories en -liedjies bestaan uit 25 verhale met bypassende liedjies op 'n ingeslote CD. Elke Bybelverhaal het ook 'n eenvoudige gebed en 'n lewenswaarde wat met kleuters bespreek kan word. Die waarde gee die Boodskap kortliks weer.

Die illustrasies is kleurvol en ontwerp om gesprekke met kleuters te stimuleer.

Skywer en kunstenaar: Jan de Wet




 







 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English