Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Christelike leefstyl arrow 5 minute voor en na die dood – Isak Burger



5 minute voor en na die dood – Isak Burger

( Carpe Diem )
Prys: R119.95 (14 % BTW ingesluit)


 

Omslag: Sagteband

Bladsye: 207

ISBN: 978 1 77031 106 0

Teikenmark: Geestelike groei

Opsomming van die inhoud: "Wat gebeur as ‘n mens sterf? Niemand spring die dood vry nie. Hoe jy nou lewe, voor die dood, sal bepaal waar jy gaan wees ná die dood; óf die hemel ... óf die hel."

Inhoudsopgawe:

Deel 1: Die laaste vyf minute vóór die dood

1. Doodseker

2. Slagoffers

3. Die laaste vyf minute voor die dood vir die ongelowige

4. Die nag van rekenskap

5. Daar is altyd hoop

6. Die laaste vyf minute voor die dood van die gelowige

7. Is jou streep getrek?

8. Jou nalatenskap

9. Om die onsienlike te sien

10. Gaan jy die dood sien kom

11. ’n Oomblik om te besin

Deel 2: Die eerste vyf minute ná die dood

12. Wat gebeur dan ná die dood?

13. Die drie stadiums van die mens se bestaan

14. Die eerste vyf minute ná die dood van die gelowige

15. Die groot herontmoeting

16. Die eerste vyf minute ná die dood van die ongelowige

17. Die mees algemene vrae oor die dood

Meer oor die skrywer: Jaco Thom is predikant van die NG gemeente Toringkerk in die Paarl, waar hy verantwoordelik is vir die kleingroepbediening van die gemeente.

 

 

 

 

 




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English