Subtitel: Lewensverandere besluite vir 'n gelukkige lewe ISBN: 9781770006454 Formaat: Sagteband Opsomming van inhoud: Byna almal sukkel met seerkry, obsessies en slegte gewoontes. Keuses wat jou lewe kan verander beloof om aan lesers wat met die probleme worstel, ware geluk en lewensverandering te gee. John Baker en Rick Warren (topverkoper-outeur van The Purpose-Driven Life) het agt keuses tot genesig ontwikkel; gebaseer op die Saligsprekinge van Jesus. Elke hoofstuk bied praktiese, bemoedigende Bybelse raad, asook ware verhale van mans en vroue wie se lewens verander is deur hierdie agt keuses. Keuses wat jou lewe kan verander beklemtoon dat genesing nie 'n kitsproses is nie en dat 'n mens die hulp, liefde en ondersteuning van ander nodig het. Meer oor die skrywer: John Baker het Celebrate Recovery-bediening begin by Saddleback Church. Hy is 40 jaar getroud met Cheryl, het twee kinders en kleinkinders
|