Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
DVD's arrow Kinders arrow Akkerpret in Bybelpark - DVD 3 - God is goed



Akkerpret in Bybelpark - DVD 3 - God is goed

( Mema-Media en Kokon-Produksiehuis )
Prys: R95.95 (14 % BTW ingesluit)


Nommer: DVD062

Aanbieder : Poppekas

ISBN: 9781869060268 

Tydsduur: 90 minute

Styl: Stories met poppekaskarakters

Kategorie:
Kinders. Bybelkennis. Waardes

Bonus: Boekie met woorde van liedjies

Teikenmark: Kinders 3 – 8 jaar oud.

Unieke Verkooppunte: Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakters is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

Opsomming van inhoud: In hierdie DVD leer die kykers die karakter van God ken en hoe sy karakter al meer in ons kan groei soos wat ons aan Hom gehoorsaam is. God is goed en daarom word ons aangespoor om goeie dinge na te streef. Die verhaaltjies kweek aanvaarding en respek vir die self en vir ander. Hierdie DVD bestaan uit 8 stories:

Storie 1: Die vuil water (Woorde dra krag) Lied: Borrel en gorrel

Storie 2: Die ding in die kas (God roep my vir Hom) Lied: Tik tok, tik tok

Storie 3: Markus is siek (God se plan) Lied: As die Here my stuur

Storie 4: Frederik hou partytjie (Teregwysing) Lied: Jammer, jammer

Storie 5: Die skattejag (God gee koers) Lied: Met ‘n huppel in my stap

Storie 6: Die diep donker gat (Eenheid maak mag) Lied: Ek het jou nodig. Die muislied

Storie 7: Oom Septimus se les (Selfwaarde) Lied: God bly dieselfde

Storie 8: Stokkiesdraai (Onderrig) Lied: Ek wonder

Die aanbieder: Poppeteater

Vervaardiger: Mema-Media en Kokon-Produksiehuis

Stories en musiek: Louie de Necker en Liana Lourens

Regisseur: Peet Neethling




 



Hierdie produk(te) mag jou dalk ook interesseer:
Akkerpret in Bybelpark - DVD 1 - God is liefde
Akkerpret in Bybelpark - DVD 1 -  God is liefde
R95.95
Plaas in mandjie
Akkerpret in Bybelpark - DVD 2 - God is almagtig
Akkerpret in Bybelpark - DVD 2 - God is almagtig
R95.95
Plaas in mandjie




 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English