Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
Boeke arrow Selfhelp arrow Die ander kant van seerkry - Johan Smit



Die ander kant van seerkry - Johan Smit

( Carpe Diem )
Prys: R79.95 (14 % BTW ingesluit)


Subtitel: Bons terug en lewe weer!

Formaat: Sagteband

ISBN: 978-1-77031-121-3

Opsomming van inhoud: Die seerkry- en heelwordproses word deur Johan Smit op sy fyn en deurdagte manier omskryf. Stap vir stap lei hy jou deur die rouproses van stukkendheid en verslaenheid om op te hou huil en heel te word. Hy leer jou dat as jy jou hand in liefde uitsteek, vou God sy hand om joune en maak jou lewe weer vol vitaliteit en daadkrag. Dan kan jy met daardie lewensenergie ander aanraak om ’n nuwe pad van vreugde en blydskap te loop in die lig van God se liefde. Dan lééf jy en dié wat jy aanraak opnuut met ’n lied in die hart.

Skrywer: Johan Smit




 







 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English