Tydsduur: 133 minute. Taal: Afrikaans. Teikenmark: Mans van alle ouderdomme. Ideaal vir persoonlike en groepgebruik. Unieke verkooppunte: Deel van Louis Malherbe se Maksimum-reeks. Vyftien boeiende temas op die CD. Opsomming van inhoud: Elke mens moet in die een of ander stadium 'n balansstaat van sy lewe opstel. Die vraag is: "Wat moet ek doen om 'n maksimum man in God se oë te wees?" Temas: 1. Inleiding. 2. My verlede. 3. Die verandering. 4. Nog bang vir iets. 5. Skeppingsdoel. 6. Aanvaarding. 7. Probleme. 8. Tyd met God. 9. Sukses 10. Geld en rentmeesterskap. 11. Beroep. 12. Huwelik. 13. Seks. 14. Koning, priester en profeet. 15. Het jy Jesus ontmoet? Die aanbieder: Louis Malherbe se dinamiese optredes het vir meer as twee dekades baie mense se lewens beïnvloed. Vervaardiger: Mema-Media. Regisseur: Peet Neethling.
|