Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
CD's arrow Geloosflewe arrow Die probleem van MENSWEES - Louis Malherbe



Die probleem van MENSWEES - Louis Malherbe

( Mema-Media )
Prys per eenheid (CD): R59.95 (14 % BTW ingesluit)


Tydsduur: 50 minute.

Taal: Afrikaans.

Teikenmark: Alle ouderdomme. Gemeentegroepe.

Unieke verkooppunte: Sewe temas op die CD. Ideaal om gesprek in groepe te stimuleer.

Opsomming van inhoud: Sonde is die probleem van menswees, want ons is sondige wesens. God haat egter sonde, maar het ons in Christus hiervan verlos. Oorwinning oor sonde is ʼn geskenk van God. Temas: 1. Inleiding. 2. Die probleem van menswees. 3. Die kern van die probleem. 4. Selfbeheersing. 5 Beeld: die eskimo. 6. ʼn Egte verhouding met God. 7. Afsluiting.

Die aanbieder: Louis Malherbe se dinamiese optredes het vir meer as twee dekades baie mense se lewens beïnvloed.

Vervaardiger: Mema-Media.

Regisseur: Peet Neethling.

 



 



Hierdie produk(te) mag jou dalk ook interesseer:
Die begin van MENSWEES - Louis Malherbe
Die begin van MENSWEES - Louis Malherbe
R59.95
Plaas in mandjie
Die mens wat God gebruik - Louis Malherbe
Die mens wat God gebruik - Louis Malherbe
R59.95
Plaas in mandjie
Die oplossing van MENSWEES - Louis Malherbe
Die oplossing van MENSWEES - Louis Malherbe
R59.95
Plaas in mandjie




 
 
 
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English