Tydsduur: 50 minute. Taal: Afrikaans. Teikenmark: Alle ouderdomme. Gemeentegroepe. Unieke verkooppunte: Ses temas op die CD. Ideaal om gesprek in groepe te stimuleer. Opsomming van inhoud: Om God te ken deur hoorsê help nie. Jy moet ʼn persoonlike verhouding met Hom hê. Dis belangrik om die Bybel te lees en te ken sodat die Here jou kan help om die probleem van menswees op te los.Temas: 1. Inleiding. 2. Sonja se ongeluk. 3. Om God se stem te hoor. 4. Wenke vir stiltetyd. 5. Geestelike oorvloed. 6.Afsluiting Die aanbieder: Louis Malherbe se dinamiese optredes het vir meer as twee dekades baie mense se lewens beïnvloed. Vervaardiger: Mema-Media. Regisseur: Peet Neethling.
|