|
|
We were made for relationships
In this small group study DVD, Warren teaches that learning to love God and others is to be our highest goal, our greatest aim, our first priority, our deepest aspiration, our strongest ambition, our constant focus, our passionate intention, and our dominant life value. The more we learn how to love authentically, the more we become like Jesus.
The study guide is designed to be used with the 40 Days of Love Biblestudy, available for R49.95.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Die tweede boeiende verhaal in Karen Kingsbury se Agter die skerms-reeks wat handel oor Chase Ryan en Keith Ellison se droom om rolprente te maak wat die wêreld sal verander. Volg ook die verdere verloop van die lewe saam met die vier studente – Bailey, Tim, Andi en Cody.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Hoe om God se wil te ken en te doen
Bybelstudies vir 12 weke om God se wil te ken en te volg en te weet wanneer God met jou praat.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Die derde in ’n reeks vir Wanneer Jesus jou help om jou lewe te verander en aan te pas en al hoe meer soos sy kind te leef, verander jou profile en jou image elke dag. Geloofsvorming vir senior jeuggroepe. Aanvullend by GPS en JPEG.
[Produkinligting...]
R35.00
(14 % BTW ingesluit)
’n Nuwe en opwindende hulpmiddel vir senior jeuggroepe (kategesegroepe). 23 Uitgewerkte ontmoetings vir die groepleier. PowerPoint by elke ontmoeting. Begeleidende werkboek vir jongmense.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Van die leierouderling se nuwe rigting en die kerk se eie treffersparade, tot die evangelie soos uitgelê deur Doors en Lenie. Hierdie vyfde bundel van Grootseun se verhale (wat oorspronklik in die LIG-tydskrif verskyn het) vertel verder van die gemeentepetaljes op ’n plattelandse dorp.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Missionary Perspectives presents a picture as to how the New Testament treats the missionary challenges for congregations and the church in different contexts.
[Produkinligting...]
R230.00
(14 % BTW ingesluit)
Dit is ’n boek wat deur elke vrou gelees behoort te word, want verlies is iets wat op elkeen se lewenspad kom.
[Produkinligting...]
R59.95
(14 % BTW ingesluit)
R159.95
(14 % BTW ingesluit)
In Eddie Rasnake se twaalf weke lange interaktiewe Bybelstudie sal jy begin verstaan hoe hierdie relatief onbekende brief aan ’n gemeente wat nie meer bestaan nie een van die grootste openbarings van waarheid is wat God ooit aan die mens gemaak het.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Al is huweliksmaats lief vir mekaar, sukkel hulle dikwels om ware huweliksgeluk te ervaar. In 21 maniere om jou huwelik te verwoes gee Ewald en Beatrix van Rensburg vir lesers raad oor hoe om die slaggate in hulle huwelik betyds raak te sien. Hulle gee ook effektiewe teenvoeters en huweliksresepte om weer die vonk terug te kry. 21 maniere om jou huwelik te verwoes is bedoel vir huweliksmaats wat nie bereid is om tou op te gooi nie, maar aan hulle huwelik wil werk. Dit is nie net 'n leesboek nie, maar 'n leefboek!
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Praktiese wenke vir suksesvolle menseverhoudings
Almal wil graag die vermoë hê 'om met mense te werk'. Die leierskapskenner John C Maxwell en die bekende verhoudingsielkundige dr Les Parrot verskaf praktiese dag-tot-dag wenke wat elke mens kan gebruik om sy of haar persoonlike en professionele verhoudings te verbeter.
[Produkinligting...]
R149.95
(14 % BTW ingesluit)
R123.95
(14 % BTW ingesluit)
R139.95
(14 % BTW ingesluit)
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
30 Inspiring Panpipe Favourites is a beautiful collection of panpipe melodies that will help create a relaxing atmosphere in your home, office or workplace.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Die geliefde dr Clifford Heys het 366 tekste gekies wat in sy Bybel onderstreep is, en voer oor elkeen ’n kort gesprek met die leser. Daar is ou geliefde verse, dié wat jy opnuut sal ontdek, en verse waarvan jy dalk skaars bewus was.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Ons is geskep vir verhoudings. In hierdie Bybelstudie vir groepe verduidelik Rick Warren dat ons hoogste mikpunt in die lewe moet wees om God en ons medemens lief te hê. Dit moet ons eerste prioriteit, ons sterkste ambisie, ons diepste verlange, ons voortdurende mikpunt, ons passievolle bedoeling en oorheersende waarde in die lewe wees.
(Gebaseer op die DVD met 6 byeenkomste addisioneel beskikbaar teen R79.95)
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Ons is geskep vir verhoudings
In hierdie Bybelstudie DVD vir groepe verduidelik Rick Warren dat ons hoogste mikpunt in die lewe moet wees om God en ons medemens lief te hê. Dit moet ons eerste prioriteit, ons sterkste ambisie, ons diepste verlange, ons voortdurende mikpunt, ons passievolle bedoeling en oorheersende waarde in die lewe wees. (Addisionele Bybelstudieboek beskikbaar teen R49.95)
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
We were made for relationships
In this small group study, Warren teaches that learning to love God and others is to be our highest goal, our greatest aim, our first priority, our deepest aspiration, our strongest ambition, our constant focus, our passionate intention, and our dominant life value. The more we learn how to love authentically, the more we become like Jesus.
The study guide is designed to be used with the 40 Days of Love DVD, available for R79.95.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
R135.95
(14 % BTW ingesluit)
R165.95
(14 % BTW ingesluit)
R108.95
(14 % BTW ingesluit)
We all need inspiration to lead lives that honor God. When our faith is weak or the pressures of the world seem overwhelming, remembering the great men and women of the past can inspire us to renewed strength and purpose. Our spiritual struggles are not new, and the stories of those who have gone before help lead the way to our own victories. This book combines Wiersbe's Living with the Giants and Victorious Christians You Should Know, plus a new preface and two new biographies.
[Produkinligting...]
R159.95
(14 % BTW ingesluit)
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
R55.50
(14 % BTW ingesluit)
Busy women experience guilt because they have so little time to pray. This book offers practical solutions.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
A prayer book with a difference! This book consists of prayers which adults can say with their children, simple prayers which can be shared with young children, as well as prayers for older children.
[Produkinligting...]
R82.95
(14 % BTW ingesluit)
A Closer Walk With God by Solly Ozrovech is a great book to have when the going gets tough and you feel you can't cope; when the stress of your daily life overwhelms you; when you suffer a great loss; when you worry about the future and you fear for your family's safety. It not only brings consolation but also awareness of the love of God for us.Thereby it is a reasonably priced book with everlasting values that all people will appreciate.
[Produkinligting...]
R44.95
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|