|
|
ANDER TALE
This Bible story book tells the 40 most important Bible stories in a lively and interesting way and is realistically illustrated. The stories are true to the Scripture and gives knowledge of the Bible and also teaches the reader to create a real love for God and His Word.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Legkaarte vir jong kinders om op ‘n prettige manier met Bybeldele en Bybelkarakters kennis te maak op 3 moeilikheidsvlakke.
● 4 tot 9 stukke. ● 12 tot 28 stukke. ● 30 en meer stukke.
Hierdie e-Puzzle bevorder Bybelkennis, taal- en leesvaardigheid, rekenaarvaardigheid en is ‘n praktiese manier om kinders vir lang tye kreatief en sinvol besig te hou.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
R295.50
(14 % BTW ingesluit)
R65.00
(14 % BTW ingesluit)
’n Negatiewe ervaring van liefde en seksualiteit is traumaties. Hierdie DVD hanteer konfliksituasies.
[Produkinligting...]
R70.00
(14 % BTW ingesluit)
R65.00
(14 % BTW ingesluit)
Die verhaal wys duidelik wat ’n verskil daar is tussen ’n lewe met Christus en ‘n lewe sonder Christus.
[Produkinligting...]
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
"Die woord van God vir kinders." Die aanbieder vertel die verhaal van Tonka tussen die kraaie aan ’n groep kinders. Die groep sing saam en leer ’n paar Bybelversies.
[Produkinligting...]
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
Jaanong ke Nako is die verhaal van Oagamang. Weens slegte vriende begin hy drink, dobbel en steel. Sy probleem vererger en hy raak agterstallig met sy skulde. Nog erger - Oagamang word in hegtenis geneem tydens ’n diefstal.
[Produkinligting...]
R70.00
(14 % BTW ingesluit)
’n Jongman genaamd Rangwane Letsholo is op soek na nuwe uitdagings in die stad. Aanvanklik kom die stadslewe aanloklik voor. Dis egter nie lank nie, of hy verval.
[Produkinligting...]
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
’n Dramatiese verhaal oor ’n bankroof. Probleme ontstaan wanneer die rowers ’n veiligheidswag doodmaak.
[Produkinligting...]
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
Themba se vrou sterf ’n skietdood. Om dinge te vererger raak sy seun blind tydens die voorval, sy dogter rebelleer, en loop weg van die huis.
[Produkinligting...]
R70.00
(14 % BTW ingesluit)
This Bible story book tells the 40 most important Bible stories in a lively and interesting way and is realistically illustrated. The stories are true to the Scripture and gives knowledge of the Bible and also teaches the reader to create a real love for God and His Word.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Results 1 - 14 of 14
|
|
|
|
|